Top 10 similar words or synonyms for hackney

camden    0.838734

hamlets    0.826218

islington    0.816499

middlesex    0.807623

hampstead    0.804064

holborn    0.800489

borough    0.800005

shoreditch    0.799872

highgate    0.798912

burlington    0.796842

Top 30 analogous words or synonyms for hackney

Article Example
Hackney Central Hackney Central is die sentrale en naamgewende stadsbuurt van die London Borough of Hackney, 'n administratiewe distrik van Groter Londen, Engeland. Dit behels die gebied rondom en noord van Mare Street en is sowat 6,4 km of vier myl noordoos van Charing Cross geleë. Dit is daarnaas ook die naam van een van die kiesafdelings vir die distriksraad van Hackney ("Hackney Council").
Hackney Central Hackney Central dek die gebied wat oorspronklik as Hackney Village bekendgestaan het - 'n plek wat sy bloeitydperk vanaf die Tudor-regeringstyd beleef het toe leidende howelinge hul woonhuise hier laat oprig het. Ook koning Hendrik VII van Engeland het in Hackney 'n paleis vir homself laat bou wat egter nie bewaar gebly het.
Hackney Central Nog tot in die laat Georgiaanse tydperk was Hackney 'n gewilde woonplek vir Londenaars. Eers vanaf dié tyd het die gebied gaandeweg sy rustige en landelike karakter kwytgeraak en is dit digter bebou. Gedurende die Victoriaanse tydperk is Londense spoorweg- en tremlyne tot by Hackney uitgebrei en het talle fabrieke in die buurt ontstaan.
London Borough of Hackney Daar is uitgebreide groen ruimtes soos Hackney Marshes, Hackney Downs, Clissold Park, Springfield Park, London Fields en Millfields, terwyl ook die historiese Grand Union Canal deur die distrik loop. Sy gerieflike historiese behuising, sy ligging in die tans vooruitstrewende, maar vroeër minder aantreklike East End van Londen en die nabyheid van die middestad het van Hackney tradisioneel 'n gewilde vestigingsgebied vir opeenvolgende golwe van immigrante gemaak. Etniese minderhede verteenwoordig tans 'n derde van Hackney se bevolking, waaronder 'n groot gemeenskap Afro-Karibiërs. Stamford Hill is 'n tradisionele woonplek van ortodokse Jode.
London Borough of Hackney Hackney, amptelik die "London Borough of Hackney", is een van die distrikte in die middestad van Londen met 'n oppervlakte van 18 km² (7,4 vierkante myl) en 'n bevolking van sowat 'n kwartmiljoen. Die distrik, wat net noord van die "City of London" en Tower Hamlets geleë is en in die ooste deur die River Lea begrens word, het oorspronklik deel uitgemaak van die historiese graafskap Middlesex.