Top 10 similar words or synonyms for holborn

islington    0.814603

hackney    0.800489

burraneer    0.777227

hamlets    0.774213

newham    0.772259

southwark    0.768301

waikiki    0.759945

sherbrooke    0.759001

dorchester    0.758878

limavady    0.756974

Top 30 analogous words or synonyms for holborn

Article Example
Holborn Holborn is 'n stadsbuurt in die Londense administratiewe distrik Borough of Camden wat noordwes van die historiese middestad, die "City of London", en suid van Clerkenwell, 'n buurt in die distrik Borough of Islington, geleë is.
Holborn Holborn, wat tot die administratiewe hervormings van 1965 'n selfstandige metropolitaanse distrik ("metropolitan borough") gevorm het, word tradisioneel met joernalisme en regswetenskaplike opleiding verbinding. Die drukkerye en redaksiekantore van Londense dagblaaie, wat vroeër in Holborn se Fleet Street gesetel was, is reeds in die 1980's na ander stadsdele verskuif, maar met die "Royal Courts of Justice" en die "Inns of Court" is daar steeds regtelike en geregtelike instellings in die buurt.
Holborn Holborn se naam is afgelei van die Fleetrivier se boloop wat oorspronklik Holbourne genoem is. Dié naam het sy oorsprong in die Oud-Engelse "holburna" ("stroompie in 'n diep vallei").
Holborn Ook in Holborn geleë is een van die Britse hoofstad se merkwaardigste museums, die voormalige woonhuis van Sir John Soane wat hy as 'n museum aan die nageslagte bemaak het en wat sedert sy afsterwe onveranderd gebly het; die openbare park Lincoln's Inn Fields vlakby Sir John Soane se museum en Dr Johnson se huis, asook enkele geboue wat nie in die Groot Brand van Londen in 1666 vernietig is nie. "Sicilian Avenue", 'n Italiaans-geïnspireerde voetgangerslaan, dateer uit die Edwardiaanse tydperk.
West End, Londen Die gebied is tussen die 17de en 19de eeu ontwikkel en oorspronklik met reekse van paleise, luukse stadswonings, gesogte winkels en vermaaklikheidsplekke bebou. In buurte wat digby die City geleë is, soos Holborn, Seven Dials and Covent Garden, is tradisioneel arm huishoudings gevestig. Hierdie stadsdele is in die 19de eeu gesloop en herontwikkel.