Top 10 similar words or synonyms for newham

caringbah    0.888355

lewisham    0.881691

flagstaff    0.864483

burraneer    0.864041

beacon    0.858883

wedge    0.856348

newbury    0.855126

cumberland    0.852255

amathole    0.851298

koo    0.850587

Top 30 analogous words or synonyms for newham

Article Example
Stratford, Londen Stratford is 'n wyk in Londen in die Engelse distrik Newham ("London Borough of Newham"). Dit lê 9,7 km (6 myl) oos-noordoos van Charing Cross en is as een van die groot sentra in die Londen-plan geïdentifiseer.
London Aquatics Centre Die Aquatics Centre (Akwatiese Sentrum) is die fasiliteit waar verskillende swemitems tydens die Olimpiese Somerspele en daaropvolgende Paralimpiese Somerspele van 2012 beoefen sal word. Hierdie stadion is in die Olimpiese Park in Stratford, Newham in die Verenigde Koninkryk geleë.
Basketball Arena Die Basketball Arena is 'n sportsaal in die Olimpiese Park in Stratford, Newham in Londen. Die sportsaal sal gebruik word vir die Olimpiese Somerspele en die Paralimpiese Somerspele van 2012.
Copper Box Die Copper Box is 'n sportsaal in die Olimpiese Park in Stratford, Newham in Londen. Die sportsaal is gebruik vir die Olimpiese Somerspele en die Paralimpiese Somerspele van 2012. Die saal het tot 2012 die "Handball Arena" geheet.
Leyton Leyton is 'n buurt in die Londense administratiewe distrik Waltham Forest. Dit is 10 km (6,2 myl) noordoos van Charing Cross geleë en grens aan Walthamstow en Leytonstone; Stratford in Newham; en Homerton en Lower Clapton in Hackney.