Top 10 similar words or synonyms for shoreditch

shopping    0.827695

synagogue    0.814815

stratford    0.808975

ipswich    0.808076

village    0.807144

avenue    0.804844

junction    0.801946

camden    0.801529

hackney    0.799872

decatur    0.799503

Top 30 analogous words or synonyms for shoreditch

Article Example
Shoreditch Shoreditch se "High Street" en kerk word as die historiese hart van die distrik beskou. Oorspronklik is die distriksgrense deur die gelyknamige parogie bepaal, en so is ook die latere "Metropolitan Borough of Shoreditch" binne die historiese parogiale grense gevorm. Maar nadat die laasgenoemde plaaslike regeringsliggaam in 1965 ontbind is, het die grense tussen die verskillende buurte vloeiend geword. So word Hoxton, 'n buurt noord van Old Street, wat histories deel uitgemaak het van die parogie en latere "borough", nog dikwels as deel van Shoreditch waargeneem.
Shoreditch Die gebied is ook gewild by Londense internet-ondernemings soos "Last.fm", "Dopplr", "Songkick", "SocialGO" en "7digital" wat hul moderne hoofkwartiere rondom Old Street Roundabout gevestig het. Dikwels word die term "Silicon Roundabout" ingespan om na hierdie kwartier te verwys, soos byvoorbeeld deur die Britse premier David Cameron wat hierdie benaming in 2010 in 'n toespraak gebruik het.
Shoreditch 'n Minder bekende feit oor Shoreditch is dat Londen se eerste twee teaters hier opgerig is. Die eerste skouburg, wat in 1576 geopen is en net "The Theatre" genoem is, was op die hoek van Curtain Road en New Inn Yard geleë. Dit was die eerste permanente skouburg in heel Engeland en word verbind met James Burbage, die hoof van die graaf van Leicester se privaat teatergeselskap. Hy het sy teater in Shoreditch laat bou nadat die Lord Mayor van Londen die opvoering van toneelstukke binne die Londense stadsmuur verbied het. Opvoerings het oorspronklik onder meer in die binnehowe van herberge plaasgevind. "The Theatre" was 'n groot veelhoekige gebou wat in 1598 volgens die bepalings van sy pagkontrak weer afgebreek moes word.
Shoreditch Shoreditch is 'n distrik in die historiese "East End" van Londen en die huidige Sentraal-Londen. Die buurt, wat net noord van die "City of London" geleë is, behoort administratief aan die "London Borough of Hackney", een van 32 "boroughs" of administratiewe distrikte in Groter Londen.
Shoreditch Die tweede skouburg in Shoreditch, "The Curtain Theatre", was in Hewett Street geleë en is later deur dieselfde bestuurders bestuur as "The Theatre". Dit word as die historiese voorloper van "The Globe Theatre" op Londen se Southbank beskou. Volgens oorlewering het William Shakespeare in Shoreditch as akteur in toneelstukke opgetree en hier in Bishopsgate en moontlik ook Holywell Street gewoon. Van sy eerste bekende toneelstukke, waaronder "Romeo en Juliet", is hier opgevoer. In 2012 is oorblyfsels van die teater deur deskundiges van die "Museum of London Archaeology (MoLA)" opgegrawe.