Top 10 similar words or synonyms for junction

harbour    0.858760

paddington    0.855074

station    0.840961

avenue    0.833945

caringbah    0.825933

village    0.824502

airport    0.821000

falls    0.820773

woolooware    0.817592

market    0.814574

Top 30 analogous words or synonyms for junction

Article Example
Vermont Twee Amtrak-spoorwegdienste bedien Vermont: die Ethan Allen Express bedien Rutland en Fair Haven, terwyl die Vermonter Saint Albans, Essex Junction, Waterbury, Montpelier, Randolph, White River Junction, Windsor, Bellows Falls en Brattleboro bedien.
Burlington, Vermont Die enigste groot nywerheid in Vermont is IBM se halfgeleierfabriek in Essex Junction, enkele kilometer oos van Burlington.
Capital Park Capital Park is sentraal geleë met die volgende inkopiesentrums sowat 10 minute se ry vanaf die woonbuurt: Wonderboom Junction, Jakaranda Sentrum, Gezina Galleries. Hospitale in die omgewing sluit in: Eugene Marais Life Hospitaal en die Steve Biko Akademiese Hospitaal.
Malta 'n Ander interessante argeologiese kenmerk van die Maltese eilande, dikwels toegeskryf aan die antieke bouers, is ewewydige eenvormige groewe genoem "wa spore" of "wa groewe". Dit kan op verskeie plekke regoor die eilande gevind word met die mees prominente in 'n area van Malta genaamd "Clapham junction". Hierdie verskynsels is moontlik veroorsaak deur die wegvreet van sagte kalksteen deur houtwiel waens.
Canal Walk Canal Walk is 'n winkelsentrum in Kaapstad wat rondom 'n kanaal gebou is. Die inkopiesentrum is in 2000 geopen en het 'n totale kleinhandelarea van 141 000 vierkante meter. Dit vorm die hart van 'n ontwikkeling, bekend as "Century City", wat kantoorblokke, woongebiede en die "Ratanga Junction"-temapark insluit. Dit is een van die grootste winkelsentrums in Afrika.