Top 10 similar words or synonyms for kliphuisie

highpoint    0.814379

aannemer    0.800170

syrinx    0.797819

rustenberg    0.791732

kunsberg    0.791551

traetto    0.790553

mošovce    0.784104

testify    0.783586

friedrichsplatz    0.782435

landbougebou    0.781366

Top 30 analogous words or synonyms for kliphuisie

Article Example
Groblershoop Die dam is in 1933 voltooi en in die jaar daarop is eerste water gelei na die 121 km lange kanaal wat 6 600 ha verdeel in hoewes van 5 ha elk, van water voorsien het. Op elke stukkie grond is ’n kliphuisie gebou. Die opening van die kanaal was ’n feestelike geleentheid met toesprake, gebede en ’n vleisbraai.
Hans Christian Knudsen Op Bethanien het Knudsen die kliphuisie in 1842 herbou wat Johann Schmelen in 1814 gebou en bewoon het tot sy vertrek in 1834 bewoon het, maar wat tussen Schmelen se vertrek en Knudsen se koms afgebrand het. Ná die huisie word steeds as Schmelen-huis verwys, die oudste bestaande klipgebou in Namibië en die tweede wat Europeërs in die land opgerig het. Die eerste, wat die Wesleyaanse sendelinge in 1806 op Warmbad gebou het, het Jager Afrikaner, die vader van Jonker Afrikaner, vernietig.
Hendrik Januarie Hendrik Januarie is op 16 Oktober 1941 op die plaas Amalienstein in die distrik Ladismith in die Kaapprovinsie gebore. Terwyl hy nog ’n baba is, vestig die gesin hulle vir ’n kort periode op Albertinia en verhuis daarna na Kouveld in die distrik Laingsburg, waar sy ouers op die plaas van ene Hunlun werk. Die kliphuisie waarin hulle woon, stort tydens ’n vloed ineen en hulle verhuis dan na die plaas Voorplaas en daarna na die plaas Vaaltreur.
Boegoebergdam Die dam is in 1933 voltooi en in die jaar daarop is eerste water gelei na die 121 km lange kanaal wat 6 600 ha verdeel in hoewes van 5 ha elk, van water voorsien het. Op elke stukkie grond is ’n kliphuisie gebou. Die oopstelling van die kanaal was ’n feestelike geleentheid met toesprake, gebede, ’n vleisbraaiery en al die teenwoordiges is gevra om ’n klip te kry en dit op ’n stapel neer te sit wat die materiaal sou voorsien vir ’n gedenkteken ter gedagtenis aan die werkers aan die projek. Vir eers is dié voorneme nie uitgevoer nie.
John Coetzee "Mensies in die Dorsland" is die verhaal van ’n Dorslandtrekkergesin in die 1870’s wat in die woestyn verdwaal het en hier ’n lewe moet maak. Die Dorslandtrekker bou ’n klein kliphuisie vir sy gesin en hulle voer ’n sukkelbestaan totdat ’n droogte uitbreek. Hulle stryd om aan die lewe te bly word deur middel van die kinders se speletjies vertel.  Leentjie sien die mensies by die watergat, maar Bertie en Mazeru glo haar nie en haar pa en ma wil nie hê dat sy oor die mensies moet praat nie. Dan begin die pampoene uit die pakkamer verdwyn.  Die gesin kry die honger Sankind wat hiervoor verantwoordelik is en hy word as een van die gesin grootgemaak.  Die helde van die verhaal is die Sankinders en die verhaal demonstreer dat mense normaalweg vasklou aan hulle oorsprong en dat hulle ’n eie weg kan kies sonder ’n verlies aan waardigheid of vriendskap.