Top 10 similar words or synonyms for syrinx

hoffm    0.912409

vigna    0.908217

robbr    0.908205

blennies    0.908194

makou    0.907136

brinkumer    0.904936

arabija    0.904060

botvisse    0.903655

phalloceros    0.903387

chiov    0.902779

Top 30 analogous words or synonyms for syrinx

Article Example
Sangvoëls Sangvoëls is bekend vir hulle musikale getjirp. Hulle het 'n besonder goed ontwikkelde "Syrinx" wat hulle op musikale gebied van ander voëls onderskei. Sewe spiere word ingespan om verskillende note te produseer.
Pan (mitologie) Een van die bekendste mites oor Pan het te doen met die oorsprong van die panfluit, wat uit hol riete geskep is. Syrinx was ’n lieflike waternimf van Arkadië, die dogter van Landon, die riviergod. Terwyl sy eendag van die jag af teruggekeer het, het Pan haar teengekom. Om van sy opdringerigheid af weg te kom, het sy gevlug sonder om sy komplimente aan te hoor. Sy het na haar susters gehardloop, wat haar dadelik in ’n riet verander het. Toe die wind deur die riete waai, het dit ’n klaaglike melodie veroorsaak. Die god, steeds dolverlief, het van die riete gevat, want hy het nie geweet watter riet sy geword het nie, en het sewe (of soms nege) stukke daaruit gesny en hulle aanmekaargelas. Dit het die musiekinstrument die panfluit geword. Hy is daarna selde daarsonder gesien.