Top 10 similar words or synonyms for erasmuskasteel

daspoortrand    0.885823

kunsberg    0.870879

scharinska    0.864198

glynville    0.855113

varieties    0.852922

liquor    0.852207

wandering    0.851841

particular    0.846017

pancrazio    0.845201

windmill    0.844930

Top 30 analogous words or synonyms for erasmuskasteel

Article Example
Pretoria Die Victoriaanse herehuis, wat in die volksmond as Erasmuskasteel bekend staan, is een van Pretoria se bekendste landmerke – nie alleen vanweë sy ligging op 'n klein heuwel langs die N1-snelweg in die suidooste van die stad waar dit soos 'n klein kasteel oor die golwende landskap troon nie, maar ook omdat snaakse stories daarmee verbind word. So word dit dikwels as spookhuis voorgestel.
Hier’s ons weer Hier’s ons weer is ’n grapperige swart en wit Afrikaanse rolprent wat in Pretoria (onder andere in die Victoriaanse "Erasmuskasteel") verfilm is. Die film van 81 minute is op 1 September 1950 uitgereik. Al Debbo en Frederik Burgers, Suid-Afrika se eie Laurel en Hardy, het die hoofrolle vertolk.
Pretoria Ná die afsterwe van Jochemus Johannes Petrus Erasmus en sy vrou Johanna Jacoba het die huis tussen 1949 en 1967 leeg gestaan en in verval geraak. Blykbaar was hul testamente so ingewikkeld dat familielede dit moeilik gevind het om in die huis te gaan woon. In 1950 het die Erasmuskasteel bekendheid verwerf deur 'n Afrikaanse rolprent ("Hier’s ons weer") wat hier gemaak is en waarin Al Debbo en Frederik Burgers die hoofrolle vertolk het. Dit was juis spooktonele, wat in die film voorgekom het, waaraan die gebou sy latere reputasie as spookhuis te danke het.
Pretoria Ná twaalf maande se bouwerk is dit met 'n groot plegtigheid ingewy. Die huis, wat deur die Nederlandse argitek Frans van der Ben en die Italianer G. Monbello ontwerp is en destyds "Bella Vista" genoem is, het Victoriaanse stylelemente bevat, soos 'n breë stoep aan drie kante met houtrelings en versierings, met aksente van Art Nouveau-ontwerpkuns wat sigbaar is in die sierwerk van die deure, vensters, stoepe en daktorings, maar was tog uniek in Suid-Afrika ten opsigte van sy onsimmetriese dakontwerp met gebroke vlakke en verskeie geweltjies en torinkies wat as versierings aangebring is. Anders as die meeste woonhuise in die Suidelike Halfrond kyk die Erasmuskasteel in 'n suidelike rigting uit – dit beteken dat dit relatief koud in die wintermaande is.