Top 10 similar words or synonyms for daspoortrand

insights    0.918613

pancrazio    0.917236

soybean    0.915329

foamy    0.914515

hyposoter    0.914377

ditsobotla    0.913927

yutaka    0.912534

lizardfish    0.910695

kramers    0.910264

leishmania    0.909626

Top 30 analogous words or synonyms for daspoortrand

Article Example
Broederstroom Broederstroom is 'n klein dorpie op die Daspoortrand aan die voetheuwels van die Magaliesberg in Noordwes, Suid-Afrika.
Fort Klapperkop Fort Klapperkop en drie ander forte, naamlik Fort Schanskop, Fort Wonderboompoort en Fort Daspoortrand, is op die vooraand van die Tweede Vryheidsoorlog rondom Pretoria gebou.
Nasionale erfenisterreine van Suid-Afrika Die Pretoria-forte het ’n belangrike rol gespeel tydens die verdediging van die stad gedurende die Anglo-Boereoorlog. Fort Klapperkop, Fort Daspoortrand, Fort Wonderboompoort en Fort Schanskop is almal in die laat 1800’s opgerig na die Jameson-inval van 1895/6. Hoewel daar aanvanklik agt strategiese plekke geïdentifiseer is om te beskerm, kon daar weens finansiële redes slegs vier voltooi word. Vandag is die forte omskep in museums.
Marabastad Inwoners van Ou Marabastad is tussen 1912 en 1920 na 'n gebied op die suidelike rand van Daspoortrand geskuif, wat as "Nuwe lokasie" bekend gestaan het, nadat die stadsraad besluit het om 'n rioolplaas in die omgewing op te rig. Gebrek aan spasie het 'n probleem gebly veral nadat 'n deel van die Schoolplaats-inwoners in 1934 na Marabastad verskuif is. In 1939 is Atteridgeville gestig om die probleme te probeer aanspreek. Lede van die Marabastad gemeenskap is na Atteridgeville geskuif met toegang tot huurhuise as vergoeding. Teen 1950 is alle swart mense uit Marabastad geskuif.
Daspoorttonnel Die Daspoorttonnel of Ollie Denyschentonnel is 'n tonnel in die Wesmoot in Pretoria wat deur die Daspoortrand gaan en Daspoort met Danville verbind in 'n noord/suid rigting. Die tonnel is 573 m lank, 11.6 m wyd met 'n hoogte van 7.5 m in middel en 13.6 m by die ingange. Die tonnel is gedurende die vroeë sewentigs voltooi en op 10 Augustus 1972 amptelik geopen. Die tonnel beskik oor twee bane vir verkeer sowel as twee voetpaaie weerskante van die verkeersbane. Tans gebruik nie net motoriste die tonnel nie maar ook skoliere hetsy per voet op per fiets. Die noordelike ingang van die tonnel is gebou in harde kwartsiet terwyl die suidelike ingang gebou is in sagte skalie.