Top 10 similar words or synonyms for yul

kubo    0.922147

ryuji    0.920070

hajime    0.918537

masahiro    0.918350

saito    0.918136

takuya    0.917273

fujimoto    0.917069

toda    0.916689

moriyama    0.916466

neary    0.916008

Top 30 analogous words or synonyms for yul

Article Example
Yul Brynner Brynner is in Wladiwostok in die Russiese Verre-Ooste gebore. Sy pa, Boris, was ’n myningenieur wie se pa Switsers en ma deels van Boerjaatse afkoms was. Brynner se ma, Maria Dimitrijewna Blagowidowa, het studeer om ’n aktrise en sangeres te word.
Yul Brynner Yul Brynner, gebore as Joeli Borisowitsj Brynner (Russies: Юлий Борисович Бринер) (11 Julie 1920 – 10 Oktober 1985), was ’n Russies-gebore verhoog- en rolprentakteur. Hy was die bekendste vir die rol van Mongkut, koning van Siam, in die "Rodgers & Hammerstein"-musiekblyspel "The King and I", asook van Ramses II in die 1956-prent "The Ten Commandments" en van Chris Adams in "The Magnificent Seven".
Yul Brynner Brynner het sy agtergrond oordryf en vir die pers vertel hy is op die eiland Sachalin as Taidje Khan gebore en was deels van Mongoolse afkoms. Hy het dikwels ook na homself as Julius Briner verwys en was bekend vir sy kaal kop.
Yul Brynner Van sy bekendste rolprente was:
Steve McQueen Die regisseur, John Sturges, het McQueen in sy volgende prent ook gebruik. "The Magnificent Seven" (1960), ook met Yul Brynner, Robert Vaughn, Charles Bronson en James Coburn, was McQueen se groot deurbraak en hy het "Wanted: Dead or Alive" verlaat.