Top 10 similar words or synonyms for wiltshire

middlesex    0.826667

berkshire    0.825276

hertfordshire    0.820313

dorset    0.819649

essex    0.818458

suffolk    0.818454

buckinghamshire    0.817836

northumberland    0.809762

marlborough    0.806894

staffordshire    0.802907

Top 30 analogous words or synonyms for wiltshire

Article Example
Wiltshire Wiltshire (uitgespreek /ˈwɪltʃər/, dikwels afgekort tot Wilts) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Salisbury (met sy merkwaardige katedraal) en Trowbridge. Wiltshire het 'n bevolking van sowat 684 000 in 2011 gehad en is dus die 34ste grootste graafskap in die land. Met 'n oppervlakte van 3 485 km² is Wiltshire een van die groter graafskappe en is 'n baie landelike deel van Engeland.
Somerset Somerset grens in die suidweste aan Devon, aan Dorset in die suidooste, Wiltshire in die ooste en Gloucestershire en die stad Bristol in die noorde.
Thomas Holden Bowker Thomas Holden Bowker (noemnaam Holden, South Newton, Wiltshire, Engeland, 24 Februarie 1807 – plaas Tharfield, Albanie, Kaapkolonie, 26 Oktober 1885) was die stigter van Queenstown en ’n Kaapse parlementslid.
Hampshire Hampshire grens aan die graafskappe (kloksgewyse van wes) Dorset, Wiltshire, Berkshire, Surrey and Wes-Sussex. Die hoofstad van Hampshire is Winchester.
William Golding William Golding sterf aan 'n hartaanval in sy huis in Perranarworthal, naby Truro, Cornwall op 19 Junie 1993, en word begrawe in Bowerchalke, Wiltshire, Engeland.