Top 10 similar words or synonyms for ski

watersport    0.771287

kanovaart    0.718237

vlugbal    0.694908

gimnastiek    0.674820

perdry    0.670492

basketbal    0.670198

branderplankry    0.667592

swem    0.664920

handbal    0.664882

tennis    0.660711

Top 30 analogous words or synonyms for ski

Article Example
Ski Tot die middel van die 19de eeu was ski hoofsaaklik vir vervoer gebruik. Sedertdien word dit ook vir ontspanning en as 'n sport aangewend. Ski-oorlogvoering is in die 18de eeu in Noorweë bestudeer en militêre ski-wedrenne is gehou. Soos toerusting ontwikkel het en ski-hysers ontstaan het, het twee hoofvorme van ski die laat 19de en vroeë 20ste eeu ontstaan, Alpyns (afdraande ski, met lang dun ski's) en Nordies (landloop-ski en spronge).
Ski Alpyns, ski en sneeuplank
Ski Ski is 'n metode van vervoer en 'n wintersport waar mense met behulp van ski's oor sneeu of ys gly. Mense wat ski word skiërs genoem. Spesiale toerusting word hiervoor benodig, onder andere 'n paar ski-stewels met bypassende ski-planke (waaraan die skoene kan hak). Warm klere, insluitende 'n mus en handskoene, is noodsaaklik om die skiër teen die koue te beskerm.
Ski Die woord "ski" kom van Noorweë en word internasionaal gebruik. Dit is van die Oudnoorse woord "skíð" afkomstig, wat "verdeelde stuk hout" of "brandhout" beteken. Hoewel ski's oorspronklik van hout gemaak is, word hulle deesdae eerder van veselglas of ander saamgestelde materiale vervaardig. Soms word 'n kombinasie van hout en saamgestelde materiale gebruik.
Ski Aanvanklik het skiërs slegs een paal of stok gebruik. Die eerste uitbeelding van 'n skiër met twee ski-stokke is in 1741.