Top 10 similar words or synonyms for oorgeskiet

suffering    0.738867

sestal    0.738056

ova    0.733181

kerksonate    0.731484

heruitgee    0.729588

virtueel    0.729271

pancrazio    0.728548

uitvalgrond    0.725322

sabotage    0.724266

perdestalle    0.722499

Top 30 analogous words or synonyms for oorgeskiet

Article Example
Stanley Kubrick Hy het die toe nog nuwe Steadicam-kamera baie gebruik vir gladde bewegings in tonele waar die kamera vasgehou moes word. Volgens Garrett Brown, die uitvinder van die Steadicam, was dit die eerste rolprent wat die potensiaal daarvan ten volle gebruik het. Kubrick se perfeksionistiese styl het meegebring dat talle tonele tientalle kere oorgeskiet moes word – een toneel met Nicholson 36 keer.
Gereformeerde kerk Benoni So het daar egter onreëlmatige stukke grond tussen die afgebakende plase oorgeskiet, wat "uitvalgrond" genoem is. Hierdie uitvalgrond het staatseiendom gebly. In 1881 het die ZAR se regering besluit om al die uitvalgrond behoorlik te laat opmeet en van name te voorsien. Die taak is opgedra aan Johann Rissik, later landmeter-generaal en administrateur van Transvaal. Rissik het op 'n dag baie moeilikheid ondervind met 'n stuk uitvalgrond ongeveer 19 myl van Johannesburg af. Dit was baie onreëlmatig en moeilik om op te meet. Rissik was baie godsdienstig en het sy Bybel goed geken.
NG gemeente Benoni So het daar egter onreëlmatige stukke grond tussen die afgebakende plase oorgeskiet, wat "uitvalgrond" genoem is. Hierdie uitvalgrond het staatseiendom gebly. 1n 1881 het die ZAR se regering besluit om al die uitvalgrond behoorlik te laat opmeet en van name te voorsien. Die taak is opgedra aan Johann Rissik, later landmeter-generaal en administrateur van Transvaal. Rissik het op 'n dag baie moeilikheid ondervind met 'n stuk uitvalgrond ongeveer 19 myl van Johannesburg af. Dit was baie onreëlmatig en moeilik om op te meet. Rissik was baie godsdienstig en het sy Bybel goed geken.
Louw du Plessis Van die susters van die gemeente as 'n groep lidmate is nie veel in die notule opgeteken nie, maar daar kom tog 'n paar gevalle voor. Die eerste was op 12 Oktober 1883 toe die voorsitter, ds. Du Plessis, aan die hand doen dat die susters van die gemeente gevra moes word om aandag te skenk aan nuwe venstergordyne vir die kerkgebou. Die kerkraad het dit gunstig oorweeg en aan ds. Du Plessis opgedra om met 'n paar susters daaroor te praat en die saak aan hulle op te dra. Die susters het blykbaar nie op hulle laat wag nie, want op die vergadering van 15 Augustus 1884 is gerapporteer dat die nuwe gordyne opgehang is en dat die susters vra wat hulle met die oues en die stuk van die nuwe materiaal wat oorgeskiet het, moes doen. Hierop het die kerkraad besluit om die susters wat met die gordyne gewerk het, te vra om die nuwe stuk tesame met die oues te probeer verkoop ten voordele van die kerk.
Gereformeerde kerk Colesberg Van die susters van die gemeente as 'n groep lidmate is nie veel in die notule opgeteken nie, maar daar kom tog 'n paar gevalle voor. Die eerste was op 12 Oktober 1883 toe die voorsitter, ds. Du Plessis, aan die hand doen dat die susters van die gemeente gevra moes word om aandag te skenk aan nuwe venstergordyne vir die kerkgebou. Die kerkraad het dit gunstig oorweeg en aan ds. Du Plessis opgedra om met 'n paar susters daaroor te praat en die saak aan hulle op te dra. Die susters het blykbaar nie op hulle laat wag nie, want op die vergadering van 15 Augustus 1884 is gerapporteer dat die nuwe gordyne opgehang is en dat die susters vra wat hulle met die oues en die stuk van die nuwe materiaal wat oorgeskiet het, moes doen. Hierop het die kerkraad besluit om die susters wat met die gordyne gewerk het, te vra om die nuwe stuk tesame met die oues te probeer verkoop ten voordele van die kerk.