Top 10 similar words or synonyms for lourens

gerhardus    0.901948

carel    0.893450

barend    0.892875

marthinus    0.891922

gert    0.890784

badenhorst    0.887286

vlok    0.878036

matthys    0.878006

cornelis    0.874629

roelof    0.874167

Top 30 analogous words or synonyms for lourens

Article Example
Lourens Adriaanse Aan die begin van die 2014-seisoen sluit hy by die Sharks aan. Hy word ingesluit in hul span vir die 2014 Superrugbyseisoen en maak sy debuut vir die Sharks in 'n 31-16 oorwinning oor die Bulls in Durban.
Lourens Muller Stefanus Lourens Muller is op 27 September 1917 in die distrik Beaufort-Wes gebore. Hy het die skool sonder matriek verlaat en by die Suid-Afrikaanse Spoorweë in Soutrivier aangesluit. Hy het hom later as prokureur bekwaam en het in Robertson gepraktiseer.
Lourens Muller Muller was 'n lid van die parlement vir die Nasionale Party in die Ceres-kiesafdeling, en het verskeie hoë regeringsposte beklee. Hy was op 'n tyd die gunsteling om mnr. John Vorster as staatspresident op te volg. Die destydse eerste minister, mnr. P.W. Botha, wou egter 'n oormaat van Kapenaars in senior poste voorkom, en het Marais Viljoen van die Transvaal as staatspresident gesteun.
Lourens Geldenhuys In 1920 wen Geldenhuys as S.A.P.-kandidaat in Johannesburg-Noord, maar kry net 124 meer stemme as die Arbeidersparty se C.J. McCann en 133 stemme meer as die Nasionale Party se H.A. Butler. In 1921 wen hy Johannesburg-Noord met 59,9% van die stemme teen I.M. Rautenbach van die N.P. en in 1924 met 'n meerderheid van 124 teen J. Duthie van die Arbeidersparty.
Lourens Geldenhuys Geldenhuys het feitlik die weeshuis van die NG Kerk, die Langlaagte-kinderhuis, aangeneem en was bekend om sy vrygewigheid en integriteit. Hy het die Emmmerentiadam en die grond ten weste daarvan aan die stadsraad geskenk om vir ontspanningsdoeleindes aan te wend. Die politieke stryd aan die Rand in die twintigerjare het so te sê om hom gewentel met die Nasionale Party wat alte gretig was om die ou bondgenoot van genls. Louis Botha en Jan Smuts te verslaan. Hulle kon dit egter tot aan sy dood nie een keer regkry nie.