Top 10 similar words or synonyms for koraalpoliepe

homesleep    0.891998

fontinalis    0.890667

leafroll    0.883627

mauritania    0.883460

testify    0.883360

toda    0.882438

davyi    0.880819

charming    0.879957

klipfish    0.879745

sooty    0.879433

Top 30 analogous words or synonyms for koraalpoliepe

Article Example
Geelkop-vlindervis Hulle leef hoofsaaklik in aflandige koraalriwwe en kom soms ook in rotsriwwe in water wat 5 tot 30 m diep voor. Die visse is alleenlopers en kom soms in pare voor. Hulle vreet koraalpoliepe, klein ongewerweldes en alge.
Koraalrif Koraalriwwe is onderwater-ekostelsels in oseane en bestaan uit kalsiumkarbonaat-strukture wat deur koraaldiertjies afgeskei word. Die koraalriwwe word gebou deur kolonies van hierdie klein seediertjies wat in seewater woon waar min voedingstowwe aanwesig is. Die meeste koraalriwwe word deur steenkoraal gevorm wat bestaan uit poliepe wat in groepe versamel. Die koraalpoliepe bestaan uit seediertjies wat aan die Cnidaria-familie behoort wat ook seeanemone en jellievisse insluit. Die meeste koraalriwwe groei goed in warm, vlak, helder seewater met baie sonlig.
Groot Koraalrif Die Groot Koraalrif kan selfs vanuit die ruimte waargeneem word en is die wêreld se grootste struktuur wat deur lewende organismes gevorm is. Die koraalrifstruktuur bestaan uit en word opgebou deur miljarde klein organismes wat as koraalpoliepe bekend staan. Die Groot Koraalrif onderhou 'n groot verskeidenheid lewensvorme en is in 1981 as 'n Wêrelderfenisgebied verklaar. CNN het die rif in hul lys van die sewe natuurwonders van die wêreld ingesluit. 'n Groot deel van die rif word beskerm deur die Groot Koraalrifseepark, wat poog om die menslike impak soos oormatige visvang en toerisme te beperk. Ander omgewingsdrukke op die rif en sy ekostelsel sluit in die waterkwaliteit van aflope, klimaatsveranderinge wat met grootskaalse verbleiking van koraal gepaard gaan en die sikliese uitbrake van doringkroon seesterre.