Top 10 similar words or synonyms for gemilang

jalur    0.980620

semua    0.860884

kami    0.851079

lwayo    0.814772

hashiratani    0.811016

asano    0.808105

yamashita    0.808068

royle    0.808000

dijkstra    0.806349

putih    0.804869

Top 30 analogous words or synonyms for gemilang

Article Example
Vlag van Singapoer Staatsvaartuie gebruik die Jalur Gemilang as die staatsvaandel. Die ander vaandels wat in Maleisië gebruik word, word hieronder weergegee.
Vlag van Maleisië Staatsvaartuie gebruik die Jalur Gemilang as die staatsvaandel. Die ander vaandels wat in Maleisië gebruik word, word hieronder weergegee.
Vlag van Maleisië Gedurende vieringe van Maleisië se Nasionale Dag word almal aangemoedig om die Jalur Gemilang aan huise, kantoorgeboue en korporatiewe persele te laat hang.
Vlag van Maleisië In 1997, toe die Maleiers genooi is om ’n naam aan die vlag te gee, het die Eerste Minister, Tun dr. Mahathir bin Mohammad die naam "Jalur Gemilang" gekies om die land se voorwaartse strewe na volgehoue groei en sukses te projekteer.
Vlag van Maleisië Die vlaglied is geskryf as toewyding en trots van die Maleisiese nasionale vlag. Dit word op 31 Augustus, Maleisië se onafhanklikheidsdag. opgevoer. Die oorspronklike lied "Benderaku" is geskryf deur Tony Fonseka, ’n Maleisiese liedjieskrywer. Nadat die vlag die naam Jalur Gemilang gekry het is die vlaglied in 1997 aangepas. Dit is gevolg deur ’n bekendstelling van ’n nuwe vlaglied met lirieke deur Siso Kopratasa en getoonset deur Pak Ngah.