Top 10 similar words or synonyms for doringagtige

stekelrige    0.857249

grootrietrot    0.849672

gousiektebossie    0.838659

meerstammige    0.835543

boomspesies    0.833846

confinalis    0.831564

incana    0.829234

kruidagtige    0.828949

seediertjie    0.826665

struikie    0.825887

Top 30 analogous words or synonyms for doringagtige

Article Example
Botterpit Dit is 'n groot en doringagtige plant wat 'n spanspekagtige vrug voortbring. Die vrug en sy sade is 'n belangrike voedsel vir die Topnaar-mense van Namibië.
Wurmbasvalsdoring Die Wurmbasvalsdoring ("Albizia anthelmintica") is 'n boom en die enigste in die genus wat kort, stewige, byna doringagtige takkies het - amper soos die sekelbos.
Snuifkalbassie Die Snuifkalbassie ("Oncoba spinosa") is 'n doringagtige struik of klein boompie met gekwilte blare en fyn getande blaarrande. Hulle kom voor vanaf die Lebomboberge tot in die laeveld en ook in die Zambezivallei en ook in die omgewing van Maputo.
Meiolania Die vorm van "Meiolania" se skedel was ongewoon, met baie knop- en horingagtige uitsteeksels. Twee groot horings het na die kante gewys en daarom is die totale breedte van die skedel 60 cm. Dit sou die dier verhinder het om sy kop heeltemal in sy dop te trek. Die stert is deur gepantserde ringe beskerm en het doringagtige uitsteeksels op die punt gehad.
Bokbitterappel Die Bokbitterappel ("Solanum aculeastrum") is 'n doringagtige struik of 'n klein boom, selfs die onderkant van die blare het dorings. Die boom groei op hellings en aan woudrande vanaf Mosselbaai tot in die Lebomboberge en ook in die ooste van Zimbabwe. Die plant word 'n onkruid op versteurde plekke.