Top 10 similar words or synonyms for boytjie

cupid    0.746816

umgeni    0.731585

bliksem    0.730425

koestertjie    0.728774

vain    0.726389

aandblom    0.720093

hibberdene    0.717173

skougronde    0.715249

kolkgate    0.714965

vlerksleep    0.713514

Top 30 analogous words or synonyms for boytjie

Article Example
Nagblom (kortverhaal) Figaro voel nêrens tuis nie en slaap by Boytjie. In die nanag word Boytjie in die stal wakker van Figaro se tjankgeluidjies buite onder die afdak. Toe hy uitstap om 'n draai te gaan loop, hoor hy die dorpshonde teen die bleek maan huil. Boytjie kyk uit oor die dorp. Uit talle vensters word die dorpstrate belig deur 'n sagte karmosynglans.
Nagblom (kortverhaal) Die volgende oggend loop hy Boytjie raak. Boytjie weet van niks buitengewoon wat gebeur het nie, want hy slaap daardie tyd van die aand. Kerneels loop na die terrein, maar Figaro weier om 'n tree verder te loop. Kerneels vind niks nie en stryk aan. Op uitnodiging drink hy koffie by weduwee Rose Keet. Ook Rose het niks buitenaardig opgemerk nie. Rose nooi hom vir aandete, wat Kerneels ook aanvaar.
Bethulie Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is van die grootste Britse konsentrasiekampe in Bethulie opgerig. Bethulie is ook die geboorteplek van die Suid-Afrikaanse akteur Patrick Mynhardt, ook bekend as die "Boytjie van Bethulie".
Nagblom (kortverhaal) Die blom word in die hoek van Rose se sitkamer deur Boytjie staangemaak, onderwyl Sooitjie en 'n hele paar ander van die soekgeselskap van die nagblomme uithaal. Sooitjie meld die aand Kerneels se verdwyning by die polisie op Koelte aan.
Nagblom (kortverhaal) Sooitjie en Rose stel laatmiddag die volgende dag ondersoek in, nadat Boytjie gevind het die oggendmelk is nie van die stoep kom haal nie. Hulle vind slegs die klere op die vloer. Die plantknop is nou so groot soos 'n kind se kop en rank byna die muur vol. Toe Rose aan Laaitjie noem van die Kerneels se rumatiekverbetering, stel Laaitjie voor dat hulle ook 'n paar kleinerige plantjies gaan uithaal. Ook vir mevrou Lenteveld en oom Abie wat met die knieë sukkel.