Top 10 similar words or synonyms for azincourt

kramers    0.850607

lanzarote    0.849261

drawings    0.848141

sugarcane    0.846613

zurzach    0.844833

cryptic    0.843648

cease    0.842663

bartonium    0.840142

brought    0.837680

soybean    0.837255

Top 30 analogous words or synonyms for azincourt

Article Example
Crécy-en-Ponthieu Die Slag van Crécy verwerf minder bekendheid as dié van Azincourt (1415) wat William Shakespeare verwerk en sodoende onsterflik gemaak het. Vir die Franse is dit egter die eerste van 'n hele reeks militêre neerlae in hulle stryd teen Engeland wat nog sowat vyf eeue sou aanhou.
Normandië Hendrik V, koning van Engeland, het in Augustus 1415 'n poging onderneem om Frankryk te verower. Hy het Harfleur beleër, naby Azincourt 'n oorwinning oor die Franse troepe behaal en die hele Normandië verower. In 1419 het hy Rouen ingeneem. Die Engelse het nou 'n groot deel van Frankryk beheer.
Hendrik V van Engeland In die somer van 1415 verower Hendrik die stragies belangrike Franse hawestad Harfleur na 'n weke lange beleg. Die langdurige hitte van Augustus en September lei egter tot die uitbreek van siektes, wat talle lewens onder die Engelse troepe eis. Terwyl die siekes en gewondes terug na Engeland gestuur word, trek Hendrik met 'n paar duisend gesonde mans verder na Calais. Nog voordat hy die stad bereik, is hy op 25 Oktober naby Azincourt vasgekeer deur 'n oormag van duisende Franse soldate en ridders.
Slag van Agincourt Die Slag van Agincourt (ook bekend as die Slag van Azincourt) het op 25 Oktober 1415 tydens die Honderdjarige oorlog tussen die leër van koning Hendrik V van Engeland en dié van Karel VI van Frankryk plaasgevind. Die Koninkryk van Engeland het 'n oorwinning oor die swaar geharnaste Franse kavallerie behaal, wat weens die swaar reënval tydens die slag moes afsaal. Die Franse ruiters het gegly en gesukkel in die modder en gevolglik swaar verliese gely deur die storm pyle wat op hul neergereën het.